top of page

Search
You - the pillar of strenght


Aanvaar die seisoen waarin jy is
Aanvaarding is nie opgee nie – dis om die realiteit van jou omstandighede te besef sodat jy jouself kan versterk om vorentoe toe te gaan. Wees teenwoordig in die oomblik van jou huidige omstandighede en situasie. Dis ‘n goeie plek om jouself te bevind. Vanaf hierdie plek kan jy opjektief wees en elke afdeling van jou situasie opdeel sodat jy kan sien waar jy staan. Sekere areas van jou lewe gaan jy moet ‘Step Up’ en in ander sal jy moet ‘Step In’ – jy sal moet aksie neem

Stephanie Jordaan
Feb 231 min read


Genesing gebeur nie oornag nie
Trust in the journey and take it one moment at a time.

Stephanie Jordaan
Jan 251 min read
Die uitdagings van 'n nuwe begin
Dis 'n nuwe jaar wat voorle - ons het planne en ons is vol hoop. Waar jy nou is - op hierdie dag hierdie uur en minuut - dis waar jy is. Dis belangrik om te weet waar jy jouself bevind - wat is jou realiteit. Veral so aan die begin van die jaar is dit goed om voorraad te neem van jou huidige omstandighede. Begin by jouself - (jys bo aan die lys) - Waar staan jy geestelik, fisies, emosioneel. Verhoudings - Man/vrou, verliefde of verloofde Jou kinders & familie Vriende Werk

Stephanie Jordaan
Jan 181 min read


Your Appearance: A Reflection of Your Inner Strength
Look at a well-groomed woman; she speaks the language of self-respect, courage, hope and character. Appearance and self-care have nothing...

Stephanie Jordaan
May 11, 20252 min read


Navigating Emotionally Difficult Times: Practical Advice and Encouragement
In times of emotional turmoil and distress, it can feel like the weight of the world is pressing down on our shoulders. Whether it's due...

Stephanie Jordaan
Mar 28, 20251 min read
bottom of page